Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/09/2010

Bloody Mary

Gooi 30 ml vodka in 'n glas en vul op met tamatiesap. Voeg 'n paar druppels Worcestershire-sous by en 'n skoot Tobasco.

'n Selderystingel as garnering gee bietje kleur aan die glas.



(foto Erwin Schoonderwaldt)

No comments :

Post a Comment