150 g gebleikte sultanas
125 g wit suiker
250 ml wit asyn
250 ml water
125 ml tamatiepasta
50 ml sonneblomolie
2 ml sout
knippie rissiepeper
Skil die uitjies.
Voeg die res van die bestanddele by en kook dit - aan die begin met die deksel op, maar later daarsonder - oor matige hitte totdat die uitjies sag en die sous dik is.
Bottel die uitjies warm en verseël dit dadelik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment