Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/05/2010

Knoffelasyn

1 middelslag ui
3 medium tot groot knoffelhuisies
2 lourierlare
1 takkie dragon
3 heel kruie naeltjies
1 ml gemaalde neutmuskaat
1 ml sout
750 ml wit wynasyn

Skil die ui en kap dit baie fyn.

Skil en kneus die knoffelhuisies.

Laat al die bestandele saam vir 3 weke lank in 'n toe glasfles in die son trek.
Skud die fles af en toe.

Syg dit daarna deur en bottel en verseël die filtraat.

No comments :

Post a Comment