Boud op die braai
Kookkuns Resepte
Jy het 2 dae nodig voor jy hierdie wenner op die braai kan sit.
Voorbereidingstyd: 48 uur
Kooktyd: 30 minute
Totale tyd: 48 uur 30 minute
Bedien: 6 persone
Bestanddele:
1 ontbeende boud
250 ml olyfolie
200 ml suurlemoensap
6 knoffelhuisies, skoongemaak
1 aromat, na smaak
Metode:
Gooi die mengsel oor ’n ontbeende boud en laat so lê vir 2 dae.
Voor jy dit braai gooi jy paprika oor.
Voor jy dit braai gooi jy paprika oor.
No comments :
Post a Comment