Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/27/2010

Piesangtert / Banana Tart

Kors:
200 g Tennis-beskuitjies
30 ml suiker
2 ml fyn kaneel

Maak ‘n krummelkors en voer ‘n 23 cm losboomtertpan daarmee uit.


Vulsel:
3 klein ryp piesangs, fyngemaak
1 blikkie kondensmelk
15 ml suurlemoensap
1 eiergeel
50 ml geroosterde klapper

Voorverhit die oond tot 200ºC.
Meng al die bestanddele, behalwe klapper, en giet in tertdop.
Bak vir 30 - 40 minute lank of tot stewig.

Sprinkel klapper oor.

No comments :

Post a Comment