Dit lyk soos kleurvolle koerante en word elke dag vervang. Die "koerante" sal elke twee maande 'n nuwe voorblad kry.
News Café het 16 nuwe geregte op die koerant-spyskaart en 15 nuwe mengeldrankies.

Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment