Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/15/2010

Oosterse drankie

Gooi 50 ml Zuban likeur in 'n glas.
Volg dit op met 25 ml melk en 100 ml vanilla roomys.

Versier met 'n kruisementblaar.

No comments :

Post a Comment