40 ml margarien
750 g tamaties, in kwarte gesny
1 liter hoenderaftreksel
1 ui, gekap
1 lourierblaar
3 ml varsgemaalde swartpeper
3 ml sout
5 ml lemoenskil, fyn gerasper
10 ml suurlemoensap
5 ml suiker
Verhit die margarien en roerbraai die tamaties sowat 10 minute lank
Voeg alles behalwe die suurlemoensap en suiker by en laat dit 45 minute lank prut.
Vryf die mengsel goed deur ‘n sif (of plaas mengsel in voedselverwerker).
Voeg die suurlemoensap en suiker by en her-verhit die sop tot kookpunt.
Bedien dadelik.
(foto Rachel Lake)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment