Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/04/2010

Pynappel yskastert


Pynappel yskastert



Kookkuns Resepte



Voorbereidingstyd: 10 minute
Kooktyd: 5 uur
Totale tyd: 5 uur 10 minute

Bestanddele:
1 pakkie tennisbeskuitjies
125 ml appelkooskonfyt
25 ml sjerrie
1 pakkie suurlemoenjellie
250 ml kookwater
1 blikkie kondensmelk
440 g (1 blik) fyn pynappel
geklopte room, vir versiering

Metode:
Smeer tennisbeskuitjies met appelkooskonfyt en plaas 2 opmekaar.
Plaas in 'n 200 mm vierkantige bak.
Sprinkel sjerrie oor die beskuitjies.

Los jellie op in kookwater, en voeg die kondensmelk en fyn pynappel by.
Gooi oor die beskuitjies en laat afkoel.

Versier met pynappel en room of sprinkel beskuitjiekrummels bo-oor.

No comments :

Post a Comment