Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/10/2010

Appelsap

Skil appels, sny die kern uit en sny die res in dun skywe.
Voeg 400 ml water by vir elke 500 g appelskywe.
Verhit tot kookpunt en kook 20 minute lank.

Syg die sap deur.

Voeg 200 g suiker en 5 ml wynsteensuur by vir elke 500 ml appelsap.
Verhit die sap tot 90ºC en roer tot al die suiker opgelos is.

Bottel en verseël die sap dadelik.


Bewaar die appelsap op 'n koel plek.

No comments :

Post a Comment