Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/11/2010

Ingelegde beet

Kook 1,5 kg jong beetjies in net genoeg water en 'n skeutjie sout.

Vryf die skille af en sny die kante netjies.
Pak die beetjies in flesse.

Verhit 570 ml bruinasyn, 125 ml water en 100 g witsuiker saam met 'n stuk pypkaneel en 8 kruinaeltjies. Roer tot die suiker begin oplos. Kook vir 5 minute lank.


Vul die flesse oorlopens toe en seël dadelik.

1 comment :

  1. Glad nie goeie resep nie. Asyn suur beet....

    ReplyDelete