Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/30/2010

Ertjies / Peas

Plaas ’n kilogram ertjies in ’n kastrol. Gooi ’n koppie kookwater oor en laat dit vinnig kook vir 30 minute.
Roer ’n knippie sout by.

Gooi die water af en bedien met ’n skeppie botter.

No comments :

Post a Comment