1 ui, in ringe gesny
40 mℓ olie
5 mℓ neutmuskaat
1 mℓ gemaalde naeltjies
2,5 mℓ sout
125 mℓ rooiwyn
250 mℓ tamatiepuree
250 mℓ gerasperde kaas
125 mℓ macaroni
125 mℓ broodkrummels
witsous
Verhit die olie en braai die uie tot sag.
Verwyder die uie uit die pan en braai dan die maalvleis tot bruin.
Plaas die uie terug en voeg dan die neutmuskaat, naeltjies, sout, rooiwyn en tamatiepuree by. Prut vir 20 minute.
Plaas die vleismengsel in ’n gesmeerde oondbak, bedek met die witsous, gooi dan die kaas oor en finaal strooi jy die broodkrummels oor.
Bak 15 minute by 180ºC.
Stuur jou resepte na [javascript protected email address]. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment