Maak ’n vulsel deur die volgende te meng: 500 g maalvleis, 1 fyngekapte ui, ¼ teelepel gemengde kruie, ’n gekapte repie spek en ½ koppie broodkrummels.
Plaas die vulsel op die blad en rol dit op. Maak vas met tou.
Braai die blad nou vinnig bruin in olie.
Plaas nou die blad in ’n oondbak, bedek met 4 repies spek en bak by 180ºC tot sag - omtrent 1½ uur.
Stuur jou resepte na [javascript protected email address]. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment