Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/21/2010

Sout skaapribbetjies

Vir elke 1½ kg skaapribbetjie gebruik jy ’n mengsel van 500 g sout en ’n eetlepel bruinsuiker. Vryf die ribbetjies goed in met die soutmengsel en laat dit 2 dae staan. Daarna hang jy dit op om droog te word.

Om gaar te maak plaas jy dit in ’n kastrol, bedek met koue water en kook stadig tot dit sag is.

Nou braai jy die rib oor kole of onder jou oondrooster na smaak.

No comments :

Post a Comment