Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/11/2010

Niertjies / Kidneys

Hierdie is ’n basiese resep vir die gaarmaak van niertjies - skaap- of beesniertjies.

Was die niertjies in koue water, dompel vinnig in kookwater en trek dan die buitenste vlies af.
Sny die niertjies middeldeur en verwyder die wit buisies en vet. Week dit nou vir 1 uur in soutwater.

Nou braai of kook jy jou niertjies, nie te lank nie, net so 5 tot 10 minute, anders word dit taai.

No comments :

Post a Comment