3 eetlepels botter
1 ui, gekap
¼ koppie asyn
3 eetlepels bruinsuiker
½ koppie tamatiesous
1 eetlepel mosterd
¾ teelepel kerriepoeier
¾ teelepel sout
Braai die uie in die botter tot sag.
Voeg die res van die bestanddele by en prut vir 5 minute.
resep: A. Raubenheimer
Stuur jou resepte na [javascript protected email address]. Foto's van die resepte is ook welkom.
Hier is goeie resepte, maar hoe kan ek dit aftrek om later uit te druk en te gebruik asseblief? Ek kan nie die hele proses op die internet doen en dit aanhou terwyl ek kook nie,
ReplyDeleteEk laai die resepte op Kookkuns op my selfoon. Dit werk lekker in die kombuis en is goedkoper as om dit elke keer te druk. Ek het ook 'n Kookkuns folder met al my gunsteling Kookkuns resepte in my browser.
ReplyDelete