Okra is ’n plant waarvan die vrugte as groente gebruik word.
Om dit gaar te maak moet jy eers al die hare verwyder. Was dit dan in ’n mengsel van asyn en water en droog af.
Plaas die okra in water wat reeds kook en kook tot sag. Laat dit dan droog drup.
Plaas in ’n kastrol met sout, peper, botter, ’n teelepel suiker en ’n fyngekapte rissie.
Laat dit stadig smoor.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment