Pak die hoenderstukke in ’n kastrol en voeg ’n koppie hoenderaftreksel by.
Voeg ook by 4 fyngesnyde uie, 4 afgeskilde en fyngesnyde tamaties, 1 teelepel paprika en ½ koppie macaroni.
Stowe die gereg baie stadig tot die vleis van die bene afval. Maak seker dat die vloeistof nie wegkook en die gereg aanbrand nie.
’n Halfuur voor die gereg bedien word verwyder jy die bene en voeg witwyn na smaak by.
resep: Talia van der Spuy
Stuur jou resepte na [javascript protected email address]. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment