Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/31/2010

Claret Cup

Die drankie is gemaak om heeldag aan te teug. Perfek vir die nuwejaarspartytjie.

2 bottels claret
2 bottels sodawater
2 bottels vonkelwyn
125 ml brandewyn
die skil van 2 suurlemoene

Meng alles saam en verkoel vir ten minste 1 uur voor jy dit met ys bedien.

No comments :

Post a Comment