Daar is niks soos ’n tamatiekelkie om jou weer op dreef te kry nie.
Meng 500 mℓ tamatiesap met 1 teelepel sout, ½ teelepel peper, ½ teelepel selderysout, ’n eetlepel suiker en 3 teelepels uiesap.
Drink dit op gebreekte ys. As jy wil, kan jy gekapte pietersielie oorstrooi.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment