6 kg beesvleis, in stukkies gesny - daar moet darem so ’n bietjie vet aan wees
2 eetlepels sout
2 eetlepels fyngemaalde koljander
1 eetlepel witpeper
1 teelepel fyngemaalde naeltjies
1 koppie asyn
Meng alles saam in ’n emaljebak an laat dit ’n rukkie staan, sodat die geure goed meng.
Maal nou en stop in derms. Jy kan die resep ook gebruik vir droëwors.
resep: Esther Knobel
foto: Marie Viljoen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment