Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/29/2010

Roompoeding / Cream Pudding

1 pakkie suurlemoenjellie
375 mℓ kookwater
125 mℓ kondensmelk
die wit van 2 eiers, styfgeklop

Los die jellie op in die kookwater volgens die aanwysings op die pakkie.
Laat dit afkoel.

Meng die kondensmelk en die jellie.

Vou die wit van die eiers by.

Bedien met vla.

No comments :

Post a Comment