Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/26/2010

Piesangvla

4 piesangs, geskil, in suurlemoensap gedoop en in ringe gesny
500 mℓ vla
2 eetlepels appelkooskonfyt
2 eetlepels gekapte okkerneute

Meng al die bestanddele goed saam en bedien.

No comments :

Post a Comment