500 mℓ meel
2 teelepels bakpoeier
2 eiers, geklits
60 mℓ melk
appelkooskonfyt
Sif die meel en bakpoeier saam en vryf die botter by.
Voeg die eiers by en genoeg melk om ’n stywe deeg te vorm.
Rol die deeg uit en smeer appelkooskonfyt oor.
Rol die deeg op en plaas dit in ’n oondbak.
Maak ’n sous deur die volgende te meng tot die suiker opgelos is:
375 mℓ kookwater
250 mℓ suiker
2 eetlepels botter
Gooi die sous oor die rol en bak vir 1 uur by 180ºC.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment