Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/14/2010

Suurlemoensous / Lemon Sauce

Hierdie is ’n sous wat vir poedings gebruik kan word.

2 eetlepels botter
1 koppie suiker
½ koppie suurlemoensap
1 eier, effens geklits

Smelt die botter stadig in ’n kastrol.
Roer die suiker by en voeg dan die eier by.
Gooi die suurlemoensap stadig by, terwyl jy aanhoudend roer. Hou aan roer tot die sous dik is.

No comments :

Post a Comment