Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/17/2011

Ella se vis

1,5 kg visfilette, skoongemaak
ui, in skywe gesny
1 blikkie room van sampioene-sop
50 mℓ gerasperde cheddar
sout
sap van 1 suurlemoen
olie

Braai die ui in olie tot bruin.

Voeg die vis by en braai nog 5 minute.

Voeg die sop by en laat dit stadig kook tot die vis gaar is.

Geur met die suurlemoensap en sout na smaak.

Strooi die kaas oor.

Bedien met rys.

resep: Ella Streicher

No comments :

Post a Comment