genoeg gaar krappe vir 4 persone
250 g rys
2 liter bouillon
stuk pypkaneel
sout
peper
50 g botter
15 mℓ vissous
Kook 250 g rys in 2 liter bouillon saam met die pypkaneel, sout, peper en botter.
Stamp die krapvleis fyn in ’n vysel en gooi by die sop.
Kook stadig vir ’n uur.
Gooi die sop deur ’n growwe sif en vryf dit wat in die sif agterbly deur.
Bring weer die sop tot kookpunt, gooi die vissous by en bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment