Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/03/2011

Kabeljousop / Cod Soup

Kook ’n skoongemaakte kabeljou in vissop.

Wanneer die vis gaar is haal jy dit uit en sny in porsies. Hou dit eenkant.

Gooi die sop deur ’n sif en plaas terug op die hitte.
Verdik die sop deur ’n bietjie botter en meel by te roer.
Voeg 60 mℓ sjerrie en 12 oesters by en geur met sout en peper.
Kook die sop vir 10 minute.

Bedien ’n stuk kabeljou in elke porsie sop.

No comments :

Post a Comment