Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/07/2011

Marie beskuitjies / Marie biscuits

115 g botter
250 mℓ strooisuiker
125 mℓ ingedampte melk

Klop die bestanddele baie goed saam. Die suiker moet heeltemal opgelos wees.

Sif 1 eetlepel mielieblom en 1¼ teelepel bakpoeier saam en voeg by die mengsel.

Los nou 1 teelepel koeksoda op in 125 mℓ melk en voeg by die mengsel.

Rol die deeg dun uit, sny ronde vorms uit en prik die vorms met ’n vurk.

Bak by 200ºC vir 15 minute.

No comments :

Post a Comment