Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/11/2011

Marina se stokvis

1 kg stokvis, skoongemaak en in filette gesny
sout
varsgemaalde swartpeper
suurlemoensap
witsous
125 mℓ cheddar
10 mℓ Worcester-sous
30 mℓ tamatiesous

Geur die vis met sout, peper en suurlemoensap en plaas in ’n 180ºC oond vir 10 minute.

Intussen maak jy die witsous. Aan die einde roer jy die cheddar by en daarna die Worcester-sous en tamatiesous.

Gooi die sous oor die vis.

Bedien met ’n tamatieslaai.

resep: Marina Wentzel

No comments :

Post a Comment