Plaas die skoongemaakte paling in bouillon en kook vir 2 uur.
Gooi die sop deur ’n sif en terug in die kastrol.
Voeg 2 koppies ertjies by en kook oor lae hitte tot die ertjies sag is.
Voeg 2 koppies kokende melk by, roer deur en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment