Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/05/2011

Vla / Vlasous / Crème à la vanilla / Crème anglaise / Custard

1 eier
30 ml suiker
250 ml melk
2,5 ml vanieljegeursel
knippie sout

Maak die melk warm tot dit kook.

Intussen klits jy die eier en voeg die suiker en sout by.

Gooi die warm melk op die eiermengsel, meng en gooi terug in die kastrol.
Roer die mengsel aanhoudend oor lae hitte tot dit begin dik raak.

Laat die vla afkoel en gooi dan die vanieljegeursel by.

No comments :

Post a Comment