Hierdie tipe bottersous is die een wat gebruik word vir nageregte.
250 mℓ suiker
125 mℓ botter
250 mℓ room
15 mℓ water
Braai die suiker, botter en water saam. Roer aanhoudend en braai tot dit ligbruin is.
Verwyder die sous van die hitte en roer die room by.
Kook vir 3 minute.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment