60 mℓ koue water
60 mℓ kookwater
4 piesangs, geskil en fyngedruk
die sap van 2 lemoene
10 mℓ suurlemoensap
180 mℓ suiker
10 mℓ sjerrie
250 mℓ room, styfgeklop
Week die gelatien eers in koue water voor jy dit in die kookwater oplos.
Voeg die suurlemoensap by die piesang.
Roer die gelatien, suiker en sjerrie ook by die piesang.
Laat die mengsel op ’n koel plek staan. Sodra dit begin styf word vou jy die room by.
Gooi die mengsel in ’n vorm en laat styf word.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment