Plaas die volgende bestanddele in ’n voedselverwerker en verwerk tot ’n sous:
100 g amandels, afgedop
1 sny witbrood, sonder die korsie
2 knoffelhuisies
die sap van 2 suurlemoene
2,5 mℓ sout
150 mℓ water
Bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment