1 eetlepel botter
2 eetlepels meel
melk
½ koppie gerasperde cheddar
1 eetlepel gerasperde ui
¼ teelepel rooipeper
sout
2 eiers, geklits
Maak ’n witsous met die botter, meel en melk.
Voeg die cheddar, ui, rooipeper en sout by.
Voeg die eiers by.
Bak in ’n groot soufflébak of 6 individuele bakkies by 200ºC.
resep: Anneke le Roux
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
Waar pas die blikkie vis dan in??
ReplyDelete