15 ml mielieblom
250 ml kookwater
5 ml vanillageursel
30 ml botter
knippie sout
Meng die suiker en die mielieblom. Voeg die water geleidelik by terwyl jy aanhoudend roer.
Verhit die mengsel en kook dit 3 minute lank.
Verwyder van die hitte en voeg die botter, vanilla en sout by terwyl joy aanhoudend roer tot die botter gesmelt is.
Bedien die sous moet warm saam met nagereg.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment