Verhit 15 mℓ olie in ’n pan. Gooi in 1 gekapte rooi ui, 2 tamaties in blokkies gesny, 30 mℓ bruinsuiker en 30 mℓ balsamiese asyn.
Prut vir 5 minute.
Braai 6 varkworsies tot gaar in botter.
Sny die rolletjies oop, smeer met botter, plaas skyfies agurkies in elke rolletjie, gevolg deur ’n worsie en sous.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment