Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/28/2011

Crème Chantilly / Chantilly room

Klop 140 ml room tot dit net wil dik word.

Voeg 5 ml strooisuiker en 3 druppels vanillageursel by.
Klop die room verder tot styf.

No comments :

Post a comment