Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/27/2011

Gerookte ham en spanspek

Gerookte ham en spanspek is ’n uitstekende kombinasie vir ’n slaai of ’n vingerete.

Wanneer jy dit gebruik as ’n happie, sorg dat die spanspek vooraf goed verkoel is in die yskas. Skil die spanspek en sny dit op in stukkies wat net groot genoeg is vir een klein porsie. bedien dit op ’n bord met dun skywe ham.

No comments :

Post a Comment