Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/15/2011

Eggs au miroir

25 g botter
12 sprietuie, fyn opgesny
3 hande vol pietersielie, fyn opgesny
6 eiers
300 mℓ room
die sap van 3 lemoene en 2 suurlemoene
sout en witpeper

Smeer ’n groot genoeg flan (of sommer ’n tertbak) met die botter en strooi die sprietuie en pietersielie oor die bodem.

Breek die eiers versigtig in die pan.

Meng die room en sap en geur met die sout en peper.
Gooi die mengsel oor die eiers.

Bak in ’n 160ºC vir 15 minute of tot die eiers net begin stol.

Bedien op roosterbrood.

No comments :

Post a Comment