Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/21/2011

Patattjips

olie vir diepbraai
1 patat, gewas en in dun skyfies gesny

Verhit die olie en diepbraai die patat; klein bietjies op ’n slag.
Braai tot bruin.

No comments :

Post a Comment