Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/17/2011

Pepermentsous / Peppermint Sauce

125 mℓ suiker
60 mℓ water
8 malvalekkers, in klein stukkies gesny
die wit van 1 eier
1 druppel pepermentolie
groen kleursel

Kook die water en suiker saam vir 5 minute.

Voeg die malvalekkers by. Roer tot die lekkers gesmelt het.

Klits die wit van die eier styf, terwyl jy stadig die mengsel daarby gooi.
Meng die olie en kleursel by.

Laat die sous afkoel voor jy dit gebruik.

No comments :

Post a Comment