Wanneer die sop klaar is gooi jy 125 mℓ ertjies, 125 mℓ rape, in blokkies gesny, 125 mℓ wortel, in blokkies gesny, 125 mℓ seldery, in stukkies gesny, 125 mℓ preie, in stukkies gesny en 'n handvol gaar boontjies by.
Kook tot die groente sag is.
Bedien.
No comments :
Post a comment