sap en gerasperde skil van 1 suurlemoen
60 mℓ bruinsuiker
60 mℓ heuning
60 mℓ klapper
Skil die piesangs en plaas hulle op die foelie.
Sprinkel die suurlemoensap oor. Gooi die skil, suiker, heuning en dan die klapper oor.
Vou die pakkies dig toe.
Bak by 180ºC vir 10 minute of maak op die braai.
Bedien as nagereg.
resep: Petra Erasmus
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment