Deelnemers word op 'n reis deur die Skotse whisky-landskap geneem, en die unieke karaktertrekke van vyf verskillende Skotse enkelmoutwhiskies word oor die tong gerol en bespreek.
KKNK 2011
Afr.
Geen kinders o/18
Met Chris Koch
90 min.
R110
CJV-saal, Oudtshoorn
2 tot 9 April 11:30 en 15:30
Ouderdomsperk vir wynproe: 18 jaar
No comments :
Post a comment