Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/18/2011

Karringmelkpoeding

Klits 3 eiers en 250 mℓ suiker saam.

Voeg 250 mℓ melk by en meng.

Voeg 30 mℓ meel en 500 mℓ karringmelk by en meng goed.

Smeer ’n oondbak met botter, gooi die mengsel in en sit stukkies botter bo-op.

Bak by 180ºC tot gaar.

resep: Johanna Malan

No comments :

Post a Comment