Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/19/2011

Suikerbrood / Sugar Loaf

3 eiers, vir 9 minute lank geklits
125 mℓ suiker
125 mℓ meel, gesif
knippie sout

Klits die suiker bietjie vir bietjie by die eiers. Gooi ook die sout by.

Vou die meel bietjie vir bietjie by die mengsel.

Smeer ’n broodpan met botter en gooi die mengsel in.

Bak by 180ºC vir 40 minute.

Keer die pan om op ’n draadrak. Die brood sal self uitval.

No comments :

Post a Comment