Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/10/2011

Madeirakoek / Madeira Cake

60 g botter
125 mℓ suiker
3 eiers
375 mℓ meel
7,5 mℓ bakpoeier
5 mℓ gerasperde suurlemoenskil
50 mℓ suurlemoensap
knypie sout

Verroom die botter en suiker met ’n houtlepel.

Klop die eiers een vir een by.

Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
Klop die meelmengsel geleidelik by die bottermengsel.
Klop die suurlemoensap en -skil geleidelik by.

Voer ’n koekvorm uit met gesmeerde botterpapier. Gooi die beslag daarin.

Bak 40 minute by 180ºC.

No comments :

Post a Comment